testimonials

Jolene Pretorius
“Wonderlike mens met wonderlike diens. Baie dankie vir alles!”

Lynette van der Merwe
“Awesome Christi met die groot hart vir almal, en veral die geduld!”

Deidre du Rand
“Loop regtig die ekstra myl vir ‘n mens. Dankie daarvoor!”

Keipone Kgadiete
“Awesome people, the secretary is very friendly and welcoming. As for the guys there, thank you for the respect that you always show us.”

Patrick Stark
“Christiaan is extremely passionate and well qualified in his work, he is also very caring with his patients. He makes sure that the adjustments are accurate to prevent pain and discomfort for his patients.”

Valicia McMaster
“Fantasiese diens, en die vriendelikste mense wat daar werk. Dankie aan Jane wat my so gou en mooi gehelp het, als gekry wat ek nodig gehad het, ek’t my selfvertroue gevind.”

Trudie Myburgh
“Profesionele diens en nasorg.”

Marlien Viljoen
“Hierdie mense is almal regte omgee mense. Hulle skroom nie om die ekstra myl te loop nie. Baie baie dankie.”

Marlene Van Eeden
“Great service and assistance throughout.”

Nombuso Philiswa Lukhele
“Professionalism is his middle name. He is excellent at what he does”

Brendan Shahim
“Excellent at what he does and 100% committed to the well-being of his clients.”

Elbie Jordaan
“Christiaan lewer nie net die beste en vriendelikste diens nie. Maar het n hart van goud. Hy is altyd daar vir n mens. Met n groot glimlag. Dankie vir alles wat jy al vir Francois gedoen het.”

Reta Cilliers Nel
“Dierbare mense! Hul gaan uit hul pad om pasiente te probleme uit te sorteer. Jy gaan nerens beter kry nie.”